Laerskool Voortrekker Eeufees streef na 'n holistiese benadering tot die ontwikkeling en onderrig van u kind. Dit is van die uiterste belang dat u kind se opvoedkundige fondament goed versorg, gevorm en in die regte rigting gelei word om 'n suksesvolle toekoms te verseker.
Ons bied kwaliteit en passievolle onderrig wat ooreenstem met die beleid van die Gautengse Departement van Onderwys aan al ons Fesie-leerders.
GRONDSLAGFASE GRAAD R-3
- Afrikaans Huistaal
- Engels Huistaal
- Afrikaans Eerste Addisionele Taal
- Engels Eerste Addisionele Taal
- Wiskunde
- Lewensvaardigheid
Kontak persoon:
Me. C. Faragher - faragher.hod@fesies.net
Me. G. Van Kleef - vankleef.hod@fesies.net
INTERMEDIÊRE FASE: GRAAD 4-6
- Afrikaans Huistaal
- Engels Huistaal
- Afrikaans Eerste Addisionele Taal
- Engels Eerste Addisionele Taal
- Wiskunde
- Natuurwetenskap en Tegnologie
- Sosiale Wetenskappe
- Lewensvaardigheid
Kontak persoon:
Me. M. Mathews - mathews.hod@fesies.net
Mnr. T. Basson - basson.hod@fesies.net
SENIOR FASE: GRAAD 7
- Afrikaans Huistaal
- Engels Huistaal
- Afrikaans Eerste Addisionele Taal
- Engels Eerste Addisionele Taal
- Wiskunde
- Natuurwetenskappe
- Tegnologie
- Sosiale Wetenskappe
- Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
- Kreatiewe Kunste
- Lewensoriëntering
Kontak persoon:
Me. S. Kassimatis - kassi.hod@fesies.net
ME. S. Simon
Adjunkhoof
Akademie
Sosiale Wetenskappe
Graad 4
ME. S. KASSIMATIS
Departementshoof
Seniorfase
Afrikaans
Graad 7
ME. M. MATHEWS
Departementshoof
Intermediêre Fase
Lewensorientering / Lewensvaardigheid / Kuns
Graad 6
MNR. T. BASSON
Departementshoof
Intermediêre Fase
Wiskunde / Natuurwetenskap en Tegnologie
Graad 5
ME. C. FARAGHER
Departementshoof
Grondslagfase
Wiskunde / Engels / Afrikaans / Lewensvaardigheid
Graad R-3
ME. G. VAN KLEEF
Departementshoof
Grondslagfase
Wiskunde / Engels / Afrikaans / Lewensvaardigheid
Graad R-3