top of page
ONS VISIE
- Om gebalanseerde leerders toe te rus met die nodige kennis, ambisie, respek en vertroue, sodat hulle hul rol in die Suid-Afrikaanse gemeenskap kan vervul.
ONS MISSIE
- Gehalte-onderrig deur toegewyde en passievolle onderwysers.
​
- Om Christelike waardes oor te dra en te kweek.
​
- Om die reg van die individu te respekteer sodat geen diskriminasie ten opsigte van ras, kleur, geslag, kultuur of taal toegelaat word nie.
​
- Om goeie kommunikasiekanale en bande met die leerders se ouers en/of voogde en die gemeenskap te handhaaf en te versterk tot voordeel van die leerder.
​
- Dat die skool op 'n positiewe en verantwoordelike wyse deur die skoolbestuurspan en beheerliggaam bestuur sal word..
bottom of page