GRAAD R
- R1 025.00 X 11 maande = R11 275.00
​
​
GRAAD 1 - 7
- R1 055.00 X 11 maande = R11 605.00
- Ouers wat die totale bedrag teen einde Maart 2025 betaal, kwalifiseer vir 12% afslag - (R11 605.00 – R1 392.00 = R10 213.00)
​
NASKOOL
- R1 100.00 per maand.
- Wanneer dit nie 'n volle maand is nie, word die koste pro-rata bereken.
- Aansoekvorms is beskikbaar by die kantoor by
Mev. P. Prinsloo.
BELANGRIK
- Maandelikse betalings is betaalbaar teen die 7de van elke maand.
- Vir inligting oor die vrystelling van skoolgeld, stuur asseblief 'n e-pos aan Mev. P. Prinsloo (fin2@fesies.net) by die finansiële kantoor.
BANKBESONDERHEDE
- Laerskool Voortrekker Eeufees
- ABSA (Tjekrekening)
- Takkode: 632005
- Rekeningnommer: 0060940029
- Verwysing: Gebruik asseblief u vier-syfer skoolrekeningnommer.
​
ONTHOU
- Om veiligheidsredes vra ons dat u asseblief gebruik maak van 'n EFO-betaling (elektroniese fondsoorplasing).
- Vir enige navrae oor u rekening, moet asseblief nie huiwer om 'n e-pos aan die finansiële kantoor te stuur by fin1@fesies.net / fin2@fesies.net
​