top of page

Sang, dans en redenaars is maar net 'n paar van ons geliefde aktiwiteite hier by Laerskool Voortrekker Eeufees. Ons help leerders om hul vrese te oorkom deur net hulself te wees. Ons is geseënd om die beste onderwysers te hê wat lief is vir afrigting en om leerders te lei om na die beste van hul vermoë te presteer.

Moet asseblief nie huiwer om een van ons Kultuurkoördineerders te kontak vir meer inligting nie.

 G van Kleef.jpg

Me. G. Van Kleef

Laerskool Voortrekker Eeufees neem deel aan die volgende kultuuraktiwiteite:

Revue

Senior Koördineerder: Me. L. van der Westhuizen - luneldi.vdw@fesies.net

​Junior Koördineerder: Me. M. van der Nest - mene.vdn@fesies.net

Redenaars

Koördineerder: Me. N. du Plessis - nadia.dp@fesies.net

Kunswedstryd

Koördineerder: Me. A. Ludick - anika.l@fesies.net

bottom of page